Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 13:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daar het toe 'n roofbende in drie afdelings uit die kamp van die Filistyne uitgegaan. Die een afdeling het in die rigting van Ofra na die Sualstreek toe gedraai.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 13

Kyk 1 Samuel 13:17 in konteks