Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 10:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle het daar in Gibea gekom, en toe hy weer sien, kom 'n groep profete hom tegemoet. Die Gees van God het kragtig in hom gewerk, en hy het saam met hulle as profeet opgetree.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 10

Kyk 1 Samuel 10:10 in konteks