Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 1:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Op 'n keer ná die offermaaltyd in Silo het Hanna opgestaan terwyl die priester Eli op sy stoel langs die deurkosyn van die tempel van die Here gesit het.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 1

Kyk 1 Samuel 1:9 in konteks