Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 1:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Elkana het elke jaar uit sy stad uit na Silo toe gegaan om te aanbid en aan die Here die Almagtige offers te bring. Eli se twee seuns, Hofni en Pinehas, was in Silo priesters van die Here.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 1

Kyk 1 Samuel 1:3 in konteks