Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 1:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

By die wisseling van die jaar was Hanna swanger. Sy het 'n seun in die wêreld gebring en uitgeroep: “Sy naam is Samuel: van die Here het ek hom afgesmeek!”

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 1

Kyk 1 Samuel 1:20 in konteks