Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 9:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

Sallum seun van Kore, seun van Abiasaf, seun van Korag, en sy verwante uit sy familie die Koragiete was verantwoordelik vir die dienswerk van die drumpelwagte by die tent, net soos hulle vaders wagte was by die ingang tot die kamp van die volk van die Here.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 9

Kyk 1 Kronieke 9:19 in konteks