Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 9:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die hele Israel is in registers opgeneem. Hulle name staan opgeteken in die annale van die konings van Israel.Die Judeërs is na Babel toe weggevoer oor hulle troubreuk.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 9

Kyk 1 Kronieke 9:1 in konteks