Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 5:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

het hulle hulp ontvang en is die Hagareërs en al hulle bondgenote aan hulle onderwerp. Hulle het God in die stryd aangeroep en Hy het hulle verhoor omdat hulle hulle vertroue in Hom gestel het.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 5

Kyk 1 Kronieke 5:20 in konteks