Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 4:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

Mered se Judese vrou was die moeder van Jered vader van Gedor, Geber vader van Soko, en Jekutiël vader van Sanoag. Die ander was seuns van Bitja, 'n farao se dogter met wie Mered getroud was.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 4

Kyk 1 Kronieke 4:18 in konteks