Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 29:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Met alles in my vermoë het ek vir die huis van my God materiaal gereed gebring: goud vir die goudwerk, silwer vir die silwerwerk, brons vir die bronswerk, yster vir die ysterwerk, hout vir die houtwerk, oniks met die gesteentes om daarrondom in te lê, steentjies vir mosaïekwerk, allerlei edelstene en 'n groot hoeveelheid marmer.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 29

Kyk 1 Kronieke 29:2 in konteks