Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 26:32 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jerija het twee duisend sewe honderd bekwame ampsgenote gehad, almal familiehoofde. Koning Dawid het hulle aangestel oor die stamme Ruben en Gad en oor die halwe Manassestam, vir alle sake wat in verband staan met die diens van God en met die diens aan die koning.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 26

Kyk 1 Kronieke 26:32 in konteks