Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 26:26 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hierdie Selomit en sy ampsgenote het toesig gehad oor al die wydingsgeskenke wat koning Dawid, die familiehoofde, die aanvoerders van duisend en honderd, en die leërhoofde aan die Here gewy het.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 26

Kyk 1 Kronieke 26:26 in konteks