Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 23:28 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle het die Aäroniete bygestaan in die diens van die huis van die Here. Hulle was verantwoordelik vir die voorhowe, die kamers, die reiniging van al die gewyde dinge en vir die werksaamhede van die tempeldiens.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 23

Kyk 1 Kronieke 23:28 in konteks