Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 23:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

Van die nageslag van Eliëser was sy seun Regabja die hoof. Eliëser self het nie ander seuns gehad nie, maar Regabja het besonder baie gehad.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 23

Kyk 1 Kronieke 23:17 in konteks