Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 23:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die seuns van Amram was Aäron en Moses. Aäron is vir altyd afgesonder, hy en sy nageslag, om blywend die heilige diens in die Allerheiligste te verrig, om vir die Here wierookoffers te bring, Hom te dien en in sy Naam die seën uit te spreek.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 23

Kyk 1 Kronieke 23:13 in konteks