Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 22:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dawid het gesê: “My seun Salomo is nog jonk en sag, en die huis wat vir die Here gebou gaan word, moet indrukwekkend groots wees, 'n roem en 'n sieraad vir alle lande. Daarom tref ek maar vir hom die voorbereidings.”So het Dawid voor sy dood 'n groot hoeveelheid materiaal gereed gemaak.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 22

Kyk 1 Kronieke 22:5 in konteks