Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 21:22 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dawid sê toe vir hom: “Laat my die plek met die dorsvloer kry. Ek wil daarop vir die Here 'n altaar bou. Laat my dit kry vir die volle waarde daarvan, dat die plaag kan wegkom van die volk af.”

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 21

Kyk 1 Kronieke 21:22 in konteks