Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 21:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die engel van die Here het toe vir Gad opdrag gegee om vir Dawid te sê hy moet vir die Here 'n altaar gaan oprig op die dorsvloer van Arauna die Jebusiet.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 21

Kyk 1 Kronieke 21:18 in konteks