Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 21:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

drie jaar hongersnood, of om drie maande lank op die vlug te bly voor jou teenstanders en deur die swaard van jou vyand agterhaal te word, of drie dae waarin die swaard van die Here self en die pes in die land is en die engel van die Here dwarsoor die Israelitiese gebied verderf saai. Besluit nou watter antwoord ek moet terugbring aan Hom wat my gestuur het.”

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 21

Kyk 1 Kronieke 21:12 in konteks