Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 20:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

het Dawid self gekom en die Ammonitiese koning se kroon van sy kop afgehaal. Dit was van goud, met 'n kosbare steen in, en die gewig van die kroon was sowat vier en dertig kilogram. Dit het nou op Dawid se kop gekom, en hy het ook 'n groot buit uit die stad weggeneem.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 20

Kyk 1 Kronieke 20:2 in konteks