Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 18:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

het hy sy seun Joram na koning Dawid toe gestuur. Hy moes hom sy groete oorbring en hom gelukwens met sy oorwinning oor Hadad-Eser, want Hadad-Eser het kort-kort vir Toï aangeval. Hy het allerlei artikels van goud, silwer en brons saamgestuur.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 18

Kyk 1 Kronieke 18:10 in konteks