Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 14:16-17 Afrikaans 1983 (AFR83)

16. Dawid het gemaak soos God gesê het, en hulle het die Filistyne verslaan van Gibeon af tot by Geser.

17. Dawid se roem het na alle lande toe versprei, en die Here het al die nasies vir hom ontsag laat kry.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 14