Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 12:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daarna het die Gees vir Amasai, die leier van die dertig, in besit geneem, en hy het gesê:“Vír u, Dawid!Bý u, seun van Isai!Vrede, vrede vir u,en vrede vir hom wat by u staan,want u God help u!”Dawid het hulle toe aanvaar en hulle opgeneem onder die leiers van sy bende.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 12

Kyk 1 Kronieke 12:18 in konteks