Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 8:63 Afrikaans 1983 (AFR83)

Salomo het twee en twintig duisend beeste en honderd en twintig duisend stuks kleinvee as maaltydoffer geoffer. So het die koning en al die Israeliete die huis van die Here ingewy.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 8

Kyk 1 Konings 8:63 in konteks