Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 8:59 Afrikaans 1983 (AFR83)

Mag hierdie woorde van my wat ek in my smeking voor die Here uitgespreek het, dag en nag by Hom, die Here ons God, wees, sodat Hy die reg van sy dienaar en van sy volk Israel sal handhaaf soos dit van dag tot dag nodig mag wees.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 8

Kyk 1 Konings 8:59 in konteks