Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 8:56 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Geloof sy die Here wat aan sy volk Israel 'n vaste woonplek gegee het soos Hy beloof het. Nie een van die goeie beloftes wat Hy deur sy dienaar Moses gemaak het, het onvervul gebly nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 8

Kyk 1 Konings 8:56 in konteks