Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 22:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

En die Here het gesê: ‘Wie sal vir Agab so ver kry dat hy na Ramot in Gilead toe gaan en daar sneuwel?’ Die een het toe dit gesê en die ander dat,

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 22

Kyk 1 Konings 22:20 in konteks