Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 22:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die boodskapper wat vir Miga gaan roep het, het vir hom gesê: “Kyk, die uitspraak van die profete was eenstemmig gunstig vir die koning. Laat joune nou tog dieselfde wees. Sê iets goeds!”

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 22

Kyk 1 Konings 22:13 in konteks