Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 20:29 Afrikaans 1983 (AFR83)

Sewe dae lank het die leërs so teenoor mekaar gelê. Op die sewende dag het die geveg losgebreek, en die Israeliete het honderd duisend voetsoldate van die Arameërs op dié een dag verslaan.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 20

Kyk 1 Konings 20:29 in konteks