Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 20:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Agab vra toe: “Deur wie gaan die Here dit doen?” en die profeet sê: “So sê die Here: Deur die jong soldate van die distrikshoofde.”Agab vra toe: “Wie moet die geveg aanknoop?” en die profeet antwoord: “U.”

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 20

Kyk 1 Konings 20:14 in konteks