Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 2:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Daar is ook nog Simeï seun van Gera die Benjaminiet, uit Bagurim. Hy het my vreeslik gevloek toe ek die dag na Maganajim toe gegaan het en ons mekaar by die Jordaan teëgekom het. Ek het vir hom voor die Here met 'n eed bevestig dat ek hom nie om die lewe sal bring nie,

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 2

Kyk 1 Konings 2:8 in konteks