Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 2:33 Afrikaans 1983 (AFR83)

Laat die skuld vir hulle dood vir altyd op Joab en sy nageslag rus, en mag die Here vir altyd vrede gee aan Dawid en sy nageslag en aan sy hele familie en aan sy troon.”

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 2

Kyk 1 Konings 2:33 in konteks