Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 2:31 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die koning sê toe vir Benaja: “Nes hy wil. Maak hom dood en begrawe hom. So sal jy my en my familie onthef van die blaam vir die moorde wat Joab gepleeg het.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 2

Kyk 1 Konings 2:31 in konteks