Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 2:23 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe het koning Salomo 'n eed voor die Here afgelê: “Mag God my met die dood straf as Adonia nie met sy lewe hiervoor boet nie!

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 2

Kyk 1 Konings 2:23 in konteks