Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 2:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy sê toe: “U weet self dat die koningskap myne sou word, en dat die hele Israel na my opgesien het om te regeer. Maar dit het anders verloop, die Here het dit so bestem dat my broer koning geword het.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 2

Kyk 1 Konings 2:15 in konteks