Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 19:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy self het egter 'n dagreis ver die woestyn in gegaan. Daar het hy onder 'n besembos gaan sit en gewens hy gaan dood. Hy het gesê: “Nou is dit genoeg, Here! Neem my lewe, want ek is niks beter as my voorvaders nie.”

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 19

Kyk 1 Konings 19:4 in konteks