Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 19:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy het geantwoord: “Ek het my met hart en siel gewy aan u saak, Here, Almagtige God. Die Israeliete het die verbond met U verbreek. Hulle het u altare afgebreek en u profete doodgemaak. Net ek het oorgebly, en hulle soek my om my ook om die lewe te bring.”

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 19

Kyk 1 Konings 19:14 in konteks