Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 18:25 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe sê Elia vir die profete van Baäl: “Kies 'n bul en maak julle hom eerste gereed, want julle is die meeste. Bid dan tot julle god. Maar julle mag nie die vuur aansteek nie.”

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 18

Kyk 1 Konings 18:25 in konteks