Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 18:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

Elia het voor die hele volk gaan staan en gesê: “Hoe lank hou julle aan met hink op twee gedagtes? As die Here God is, volg Hóm; maar as dit Baäl is, volg hóm.”Die volk het hom nie 'n woord geantwoord nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 18

Kyk 1 Konings 18:21 in konteks