Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 16:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die profeet Jehu seun van Ganani moes die oordeel van die Here aankondig oor Baesa en sy nageslag, nie net omdat wat hy gedoen het, verkeerd was in die oë van die Here en hy die Here uitgetart het soos die geslag van Jerobeam nie, maar ook omdat hy vir Jerobeam vermoor het.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 16

Kyk 1 Konings 16:7 in konteks