Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 16:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe die volk wat besig was met die beleg, die berig kry dat Simri 'n sameswering gesmee en die koning om die lewe gebring het, het die hele Israel nog dieselfde dag daar in die laer vir Omri, die hoof van die leër, tot koning uitgeroep.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 16

Kyk 1 Konings 16:16 in konteks