Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 15:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ben-Hadad het gehoor gegee aan koning Asa se versoek. Hy het sy leëraanvoerders gestuur om die stede van Israel aan te val, en hy het Ijon, Dan, Abel-Bet-Maäka en die hele Gennesaret saam met die hele gebied van Naftali verower.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 15

Kyk 1 Konings 15:20 in konteks