Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 12:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe die Israeliete verneem dat Jerobeam teruggekom het uit Egipte, het hulle hom na 'n volksvergadering toe laat kom en hom koning gemaak oor die hele Israel. Niemand behalwe die Judastam het die koningshuis van Dawid aangehang nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 12

Kyk 1 Konings 12:20 in konteks