Ou Testament

Nuwe Testament

Titus 2:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dit is die dinge waaroor jy moet praat. Gebruik jou volle gesag om aan te moedig en tereg te wys. Gee aan niemand aanleiding om op jou neer te sien nie.

Lees volledige hoofstuk Titus 2

Kyk Titus 2:15 in konteks