Ou Testament

Nuwe Testament

Titus 1:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy moet vashou aan die betroubare woord waarin hy onderrig is. Dan sal hy in staat wees om ander met die gesonde leer aan te moedig en die argumente van teenstanders te weerlê.

Lees volledige hoofstuk Titus 1

Kyk Titus 1:9 in konteks