Ou Testament

Nuwe Testament

Titus 1:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek het jou op Kreta agtergelaat met die bedoeling dat jy die dinge wat nog gereël moes word, in orde moet bring en dat jy in elke dorp ouderlinge moet aanstel soos ek dit aan jou opgedra het.

Lees volledige hoofstuk Titus 1

Kyk Titus 1:5 in konteks