Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 8:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die dinge waarmee die sondige natuur van die mens hom besig hou, is immers vyandskap teen God. Die sondige natuur onderwerp hom nie aan die wet van God nie, dit kan trouens ook nie.

Lees volledige hoofstuk Romeine 8

Kyk Romeine 8:7 in konteks