Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 8:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dié wat hulle deur hulle sondige natuur laat beheers, hou hulle besig met die dinge van die sondige natuur, maar dié wat hulle deur die Gees laat beheers, hou hulle besig met die dinge van die Gees.

Lees volledige hoofstuk Romeine 8

Kyk Romeine 8:5 in konteks