Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 8:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wat die wet nie by magte was om te doen nie, omdat dit weens ons sondige natuur te swak was, dit het God gedoen. Hy het met die sonde afgereken deur sy eie Seun in dieselfde gestalte as die sondige mens te stuur; so het Hy die sonde in die sondige bestaan van die mens veroordeel.

Lees volledige hoofstuk Romeine 8

Kyk Romeine 8:3 in konteks