Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 7:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dit is ook die geval met julle, my broers. Deur julle verbondenheid met die liggaam van Christus het julle gesterwe en staan julle nie meer onder die wet nie. Julle behoort nou aan iemand anders, aan Hom wat uit die dood opgewek is. Daarom moet ons nou 'n vrugbare lewe lei in diens van God.

Lees volledige hoofstuk Romeine 7

Kyk Romeine 7:4 in konteks